"LIVE NOT FOR TIME, BUT ETERNITY..."
   
Jacques Rautenbach
  • Jacques Rautenbach.com
  • Jacques Rautenbach.com
  • Jacques Rautenbach.com
  • Jacques Rautenbach.com
  • Jacques Rautenbach.com
  • Jacques Rautenbach.com
  • Jacques Rautenbach.com

Writing
Oor die Liefde PDF Print E-mail
Blog
Written by Jacques Rautenbach   

Hoe sal jy jouself ooit die reg gee om oor die liefde te skryf, as jy nie uit jou eie hart kan skryf,praat en leef nie. Ek dink vandag dat ek dit dalk nooit te maklik gehad het nie, maar hoe kon ek geweet het. Sou ek myself  geglo het oor dit wat ek onder skryf oor my eie ervarings, of sou ek steeds blindelings 'n persoon liefgekry het wat my nie wou hê nie...Liefde is nie ‘n kompetisie tussen mense om te kyk wie beter (of tot wat die ooglopende keuse) moet wees nie.

Read more...
 
Mislukking... PDF Print E-mail
Blog
Written by Jacques Rautenbach   

Ek wonder baie of mense wat jou so graag uitmekaar trek en jou sleg laat voel enige iets daaruit kry. Ek was self vir jare daardie persoon. Ek het baie goed baklei met die mond, en kan nog steeds, maar nou vra ek, hoekom? Sal dit nie maar elke keer beter wees om jouself nie te verdedig nie, wat kry jy? Wat kry ek? Op die ou end maak jy tog net seer, en die Bybel leer duidelik dat die tong die gevaarlikste wapen is wat ons besit.

Read more...
 
Broken home, broken dream... PDF Print E-mail
Blog
Written by Jacques Rautenbach   
If children could speak...  Every note of our favorite music echoes through my soul as if nothing is left. Every moment reminds me of us, suddenly our memories mean nothing to you. My mom & dad were taken away from me, every flawed family member that I learned to love. 
Read more...
 
En toe kom dit na my PDF Print E-mail
Kort verhale
Written by Jacques Rautenbach   
Hoeveel keer het jy al in jou lewe gehoor; Dis nie fair (regverdig) nie!!!
 
My vierjarige biologiese dogtertjie en my tweede vrou se ses jarige seuntjie se albei dit gereeld vir my… Vir die van julle wat nie weet hoe millinium families werk nie, dit kan ‘n baie groot ding raak. Nou vra ek myself, wat maak n goeie pa, of n slegte pa?
Read more...
 
Van oud na jonk in sewe uur PDF Print E-mail
Gedigte
Written by Jacques Rautenbach   

Toe ek nog kind was, kon niks my keer

Van sewe tot sewe, sonder seer
 
Toe my stem wou breek, moes ek tog leer
Dat nie baie van hierdie lewe was in my beheer
 
Nou’s ek oud, en vol van kennis?
‘n Verlepte blaar sonder lus
 
Sewe uur, is dalk nie veel
Maar veels genoeg om jonk te wees…
 
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

Page 1 of 2
Share on Myspace
Banner

Discography

images/stories/covers/1.jpg
images/stories/covers/2.jpg
images/stories/covers/3.jpg
images/stories/covers/3b.jpg
images/stories/covers/4.jpg
images/stories/covers/5.jpg
images/stories/covers/6.jpg
images/stories/covers/7.jpg
images/stories/covers/8.jpg
images/stories/covers/9.jpg
images/stories/covers/91.jpg
images/stories/covers/92.jpg
images/stories/covers/93.jpg
images/stories/covers/94.jpg
images/stories/covers/95.jpg
images/stories/covers/96.jpg
images/stories/covers/97.jpg
images/stories/covers/98.jpg
images/stories/covers/99.jpg
images/stories/covers/991.jpg
images/stories/covers/992.jpg
images/stories/covers/993.jpg
images/stories/covers/994.jpg
images/stories/covers/995.jpg
images/stories/covers/996.jpg
images/stories/covers/997.jpg
images/stories/covers/998.jpg
images/stories/covers/999.jpg
images/stories/covers/9991.jpg
images/stories/covers/9992.jpg
images/stories/covers/9993.jpg
images/stories/covers/9994.jpg
images/stories/covers/9995.jpg
images/stories/covers/9996.jpg
images/stories/covers/9997.jpg
images/stories/covers/9998.jpg
images/stories/covers/9999.jpg
images/stories/covers/99991.jpg
images/stories/covers/99992.jpg
images/stories/covers/99993.jpg
images/stories/covers/99994.jpg
images/stories/covers/99995.jpg
images/stories/covers/99996.jpg
images/stories/covers/99997.jpg
images/stories/covers/99998.jpg
images/stories/covers/99999.jpg
images/stories/covers/999991.jpg
images/stories/covers/999992.jpg
images/stories/covers/999993.jpg
images/stories/covers/999994.jpg
images/stories/covers/999995.jpg
images/stories/covers/999996.jpg

Next Gig

There are currently no events to display.

Social Media

Advertisements

HIT Records
South African Entertainment
Ons vir jou Suid Afrika
Trots Suid Afrikaans in Afrikaans. Hier sal jy iets van alles kry...

Design & Hosting

Our Design & Hosting
Directory of developed sites and hosting clients over the past few years.
 
Copyright © 2012 jacquesrautenbach.com. All Rights Reserved.
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.